Die Bybelgenootskap is volkome afhanklik van die gebede en finansiële ondersteuning van alle Christene, kerke, sakeondernemings en ander organisasies om sy taak, bekostigbare Bybels vir almal, uit te voer. Help die Bybelgenootskap met bekostigbare Bybels vir almal en stuur jou bydrae vandag nog! Gebruik een van die betaalmetodes hier onder.
Direkte Inbetalings*
Bank: ABSA Rekeningnommer: 260 208 950 Takkode: 632-005 Swift kode: ABSAZAJJ Stuur asseblief u bewys van betaling na biblia@biblesociety.co.za * Plaaslik en internasionaal