mary jones 2016 afr

 

 

 

Mary Jones

Die Bybelgenootskap-beweging begin by 'n Walliese meisie, Mary Jones, se begeerte na 'n Bybel. Mary is gebore in 'n tyd toe Bybels baie skaars en duur was en het van kleins af 'n verlange na 'n eie Bybel gehad. Op 15-jarige ouderdom, nadat sy vir jare gespaar het, het sy ongeveer 40 km te voet afgelê om 'n Bybel te bekom.

Laai jou gratis pdf nou af!

 

Resources - Mary Jones

Kies verlangde taal(*)
Invalid Input

Kies formaat(*)

Invalid Input

Kies formaat(*)

Invalid Input