IsiNdebele

IsiNdebele word deur meer as 1 miljoen Suid-Afrikaners gepraat.

In 1977 was die eerste Bybelboek – die Evangelie volgens Markus – vertaal in IsiNdebele. Die eerste Nuwe Testament en 'n keur uit die Psalms het in 1986 verskyn. In 2012 was die vertaling vir die volledige Bybel gepubliseer. IsiNdebele is die laaste van Suid-Afrika se 11 amptelike tale om 'n volledige Bybel te ontvang.