DIE BYBEL

 

 

Siswati

Siswati is die taal van die inwoners van Swaziland, maar ook die moedertaal van meer as 1,2 miljoen Suid-Afrikaners.

Die Evangelie volgens Markus, die eerste Bybelgedeelte in hierdie taal, is in 1976 deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika gepubliseer. Die eerste volledige Bybel verskyn in 1996.