Die Woord van God bring troos en hoop aan mense onder korrektiewe toesig en kan ’n belangrike bydrae lewer in die rehabilitasie van hulle lewens. Hierdie projek voorsien gratis Bybels aan gevangenes om die boodskap van vergifnis en ‘n nuwe lewe in Jesus Christus met hulle te deel.
Elke bydrae van R115 wat ons ontvang, maak dit moontlik om een Bybel te versprei.