Vir meer as 200 jaar maak die Bybelgenootskap van Suid-Afrika ‘n verskil deur aan Suid-Afrikaners bekostigbare Bybels in hul hartstaal en in geskikte formate te voorsien.
E-Bybels beskikbaar by die volgende aanlynwinkels: Amazon (Kindle-formaat) | Kobo (epub-formaat)
Grootmaat bestellings
Vir grootmaataankope beveel ons aan dat daar direk met die Bybelgenootskap se verkoopsdepartement geskakel word by sales@biblesociety.co.za of 021 910 8721.
Navrae
E-aankope word uitsluitlik deur Booksite Afrika behartig. Kontak hulle by inquiries@booksite.co.za of 021 950 5900 vir enige navrae.