Die Saaier is die amptelike nuusbrief van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika en het op 1 April 1957 vir die eerste keer verskyn. Lees meer oor die jongste verwikkelinge by die Bybelgenootskap asook die impak wat die Bybel in ons land en regoor die wêreld het.