Deur ‘n bemaking aan die Bybelgenootskap help jy om:
Indien jy ’n bemaking wil maak wat lewens kan verander, onthou:
Laai ‘n vorm af om ’n kodisil tot jou bestaande testament te voeg. (Dit is raadsaam om ’n kundige persoon in hierdie verband te spreek.)
Vir meer inligting stuur ’n e-pos aan biblia@biblesociety.co.za.
Dankie dat jy ’n bemaking aan die Bybelgenootskap oorweeg want enige geskenk, groot of klein, kan help om deur die Bybel lewens te verander!