Bybels vir ons buurlande-projek

Die Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Eswatini kry finansieel swaar. Die doel van hierdie projek is om hulle te help met Bybelverspreiding in hulle onderskeie lande waar sommige van ons eie tale ook gepraat word.

Elke bydrae van R115 wat ons ontvang, maak dit moontlik om een Bybel te versprei.