Die digitale landskap is groot en verreikend. Daarom is dit ‘n ideale medium vir Bybelverspreiding en om Bybelbetrokkenheid te bevorder. Die Bybelgenootskap stel die Bybel gratis in 11 tale aanlyn op verskillende platforms, soos BibleSA en YouVersion, beskikbaar.
Elke bydrae van R115 wat ons ontvang, maak dit moontlik om een Bybel te versprei.