Miljoene Suid-Afrikaners is funksioneel ongeletterd en kan nie lees nie. Die Bybelluisterprogram stel die Bybel in oudioformaat in 11 amptelike Suid-Afrikaanse tale beskikbaar vir diegene wat verkies om na die Woord van God te luister.