Alle Hulpmiddels, Vir Die Jeug, Vir Jou Bediening

Wanneer verslawing jou in sy greep kry …

Alkohol- en dwelmmisbruik is besig om onberekenbare skade in ons samelewing aan te rig. Volwassenes sowel as jongmense word blootgestel aan die gevolge hiervan. Hierdie seleksie Skrifgedeeltes waarsku mense teen die dwaasheid van dronkenskap en verslawing en bied ‘n reddingstou aan dié wat hulle in die kringloop van verslawing bevind.

Laai hierdie hulpbron af in jou voorkeurtaal en -formaat hieronder.

AFRIKAANS: Epub | Mobi | Pdf | MP3

ENGELS: Epub | Mobi | Pdf | MP3

ISINDEBELE: Epub | Mobi | Pdf

ISIXHOSA: Epub | Mobi | Pdf

ISIZULU: Epub | Mobi | Pdf

SEPEDI: Epub | Mobi | Pdf

SESOTHO: Epub | Mobi | Pdf

SETSWANA: Epub | Mobi | Pdf

SISWATI: Epub | Mobi | Pdf

TSHIVENDA: Epub | Mobi | Pdf

XITSONGA: Epub | Mobi | Pdf