Alle Hulpmiddels, Vir Die Jeug, Vir Jou, Vir Jou Bediening

Waar staan dit in die Bybel

Die Bybel is ‘n boek wat die ondervinding van mense en die manier waarmee God met ons omgaan, beskryf. Hierdie verwysings sal jou help om boodskappe in die Woord te vind wat sal help om die uitdagings, probleme en vreugdes van die lewe te hanteer.

Laai hierdie hulpbron af in jou voorkeurtaal en -formaat hieronder.

AFRIKAANS: Pdf

ENGELS: Pdf

ISIXHOSA: Pdf

ISIZULU: Pdf

SESOTHO: Pdf