Wanneer misdaad en korrupsie jou onderkry …
Oneerlikheid en korrupsie is niks nuuts nie. In die Bybel stel God egter sy misnoeë met oneerlikheid en korrupsie duidelik. Hierdie seleksie Skrifgedeeltes moedig gelowiges aan om waaksaam te wees teen korrupsie en om altyd die eerlike weg te volg.
Laai hierdie hulpbron af in jou voorkeurtaal en -formaat hieronder.
AFRIKAANS: Epub | Mobi | Pdf | MP3