Ek is ook iemand
Hierdie pamflet verseker jou van God se liefde en beklemtoon wat dit beteken om ‘n kind van God te wees. Verskeie Skrifgedeeltes word aangehaal om jou deur moeilike tye te dra.
Laai hierdie hulpbron af in jou voorkeurtaal en -formaat hieronder.
AFRIKAANS: Epub | Mobi | Pdf | MP3