Alle Hulpmiddels, Vir Jou, Vir Jou Bediening

Ek is sy (e-boek)

Regdeur die Bybel speel vroue ‘n belangrike rol. Sommige het in verhouding met God gestaan, terwyl ander weer hulle rug op Hom gedraai het. Hulle was vroue met verskillende dimensies, vroue met verskillende lewensomstandighede.

Laai hierdie hulpbron af in jou voorkeurtaal en -formaat hieronder.

AFRIKAANS: Epub | Mobi | Pdf

ENGELS: Epub | Mobi | Pdf

ISIZULU: Epub | Mobi | Pdf