My 3de Bybel Doen en Leer Boek
My 3de Bybel doen en Leer Boek is die volgende vlak in ons Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks.
Spesiale kenmerke:
- 6 Bybelverhale met kleurvolle illustrasies
- Verskeie lyntekeninge – ideaal vir inkleur
- Wiskunde- en taalaktiwiteite na elke verhaal
- Disleksie vriendelik
Laai hierdie hulpbron af in jou voorkeurtaal en -formaat hieronder.