Plante, diere en beroepe in die Bybel
Hierdie seleksie is spesifiek saamgestel vir ‘n handige verwysing waar om plante en diere wat in die Bybel voorkom, te vind, asook ‘n hele paar beroepe in die Bybel wat steeds vandag beoefen word.
Laai hierdie hulpbron af in jou voorkeurtaal en -formaat hieronder.